
_________________________________________________________
In die lig
van die aankondiging deur die Minister van Landbou in die
Staatskoerant, 4 Desember 2019, no. 42883 wat soos volg
lees:
“The Minister of Agriculture, Land Reform and Rural
Development gazetted a national ban on the gathering of
cloven-hoofed animals, including livestock auctions, shows
and similar activities.
The gazette is available on the DAFF
website. Also read it with the law according
to Section 11 of the Animal Diseases Act,1984 (Act No. 35)"
Die Raad van die Simmentaler en die Simbra
Beestelersgenootskap van Suider Afrika het besluit om geen
skoue en veilings aan te bied ter wille van die omsigtigheid
en in die lig van die erns van die situasie tot verdere
kennisgewing. |