T:  051 446 0580 / 2
F:  051 446 0455
E:  info@simmentaler.org

Privaatsak X 7002
Langenhovenpark
9330

___________________________________________
 
 

 
         ___________________________________________________________________________________________
 

     Veiling Pamflette
     Veiling Uitslae
     Veiling Katalogusse
     Semen Katalogusse

 
         ___________________________________________________________________________________________
 

     Dier Navrae
     Teelwaarde Navrae
     Lede Navrae

     Lede Verslae

 
         ___________________________________________________________________________________________
 

     2017 Kalender
     Skou Datums

 

 
         ___________________________________________________________________________________________
 

     Ons Simmentalers
     Skoue
     Gebeure & Veilings
     Videos

 
 

_________________________________________________________

Gebruik van hierdie webblad

Ons of Genootskap beteken die "Die Simmentaler Beestelersgenootskap van Suidelike Afrika", sy lede/telers, raadslede en werknemers.

Webblad inhoud en veranderinge aan webblad

Alhoewel die Genootskap alle redelike voorsorg tref om te verseker dat alle inligting op hierdie tuisblad akkuraat en aktueel is, gebruik u hierdie tuisblad nogtans op eie risiko. Die inhoud is onderworpe aan verandering sonder enige kennisgewing.

Vrywaring en beperkings

NÚg die Genootskap, nÚg enige ander party wat betrokke is by die inligting op hierdie tuisblad is aanspreeklik vir enige skade of verlies hoegenaamd wat mag spruit uit u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad.

U onderneem om geen inligting op hierdie tuisblad of wat met hierdie tuisblad skakel te gebruik in enige eise of sake teen die Genootskap nie. Skakelings met ander tuisblaaie is tuisblaaie wat onafhanklik van die Genootskap is en ons onderskryf, beheer of lewer geen vertoŽ, waarborge of voorwaardes betreffende hul inhoud of skakelings nie.

Ons aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur virusse, wurms of ander kwaadwillige programme aan u rekenaarsagteware, -toerusting of enige ander eiendom wat verband hou met u toegang tot of gebruik van hierdie tuisblad nie; ook nie vir skade ten opsigte van u aflaai van enige data, teks, afbeeldings, lÍers of ander materiaal van hierdie tuisblad nie.

Kopiereg

U moet veronderstel dat alles wat u op hierdie tuiswerf sien of lees kopiereg het, en u is vry om die inhoud vir nie-kommersiŽle doeleindes te gebruik, mits u geen veranderings daarop aanbring nie. U het die genootskap se geskrewe toestemming nodig om enige gedeelte van die inhoud te kopieer vir herververspreiding na of vertoning aan derde partye, of vir kommersiŽle doeleindes.

 
  
GENOOTSKAP SIMMENTALER AANKOOP VAN DIERE PUBLIKASIES
______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________ ______________________________________________________________________
●  Doelstellings ●  Geskiedenis ●  Seleksie Hulp ●  Joernale
●  Missie & Visie ●  Standaard van Voortreflikheid ●  Vestiging van Kudde ●  Bulletins
●  Ras Erkenning ●  Simmentaler Stats ●  Seleksie van Bulle ●  Brosjures
●  Waardes & Beginsels ●  Ras Identiteit ●  Kwaliteitkontrole ●  Pamflette
●  Bedryfsleier ●  Simdeks ●  Artikels
●  2016 / 2017 Raad ●  Poenskop Diere SKOUE & BEOORDELAARS
●  Tegniese Adviseurs ●  Vrugbaarheid ______________________________________________________________________ SKAKELS
●  Kantoor Personeel ●  Sertifikaat ●  Beleid & Opleiding ______________________________________________________________________
●  Klubs ●  Persentiel Tabel ●  Beoordelaars, Eksaminatore & Keurders ●  Telers
●  KI Bulle ●  Beginsels van Beoordeling ●  Verenigings
VORMS & DOKUMENTE ●  Ster Koeie ●  Skou Datums ●  KI Stasies
●  Gepubliseerde Vaars & Rasleiers ●  Skou Klasse ●  Publikasies
KONTAK ONS ●  Skou Katalogusse ●  Algemeen
 




© 2003 - 2017 Simmentaler SA
Terme & Voorwaardes